"ONCE A YEAR,
GO SOMEPLACE YOU'VE
NEVER BEEN BEFORE."

Dalai Lama

Ontmoet die span:

Screen Shot 2021-04-23 at 10.56.54.png

Marius du Plooy
Toerleier:

Skakel my by:
Cell: 083 787 1234
E-pos: marius@fundipro.co.za

- Toerleier van  meer as 18 kanaalbootvaarte in Frankryk, Italië en België.

- Toerleier van talle toere na die Toskane, Kroasië & Slowenië, Frankryk, Holland en Turkye.

- Agent en deel van bemarkingspan van Le Boat. Twee jaar in Europa gebly as SABC korespondent.

- Toerleier van 3 SABC Atties jeugtoere.

- Omroeper Tygerberg 104FM, Voormalige omroeper/regisseur by RSG, - Akteur, TV-aanbieder en regisseur, TV-vervaardiger, Skakel—en mediakonsultant.

Ander toerleiers in die span:

Picture2.png

Mandi du Plooy-Baard:

Verskeie toere na Europa & Turkye

Picture1.png

Johann du Plooy:

Verskeie ski- en ander internasionale toere

IMG_8854_edited.jpg

Karen du Plooy:

Internasionale toerervaring

Ons gewilde toere en vakansies: