7-Dagtoertoer: Route 62, Kleinkaroo en die Tuinroete
Kom saam op ‘n heerlike ontdekkings- en geniettoer deur die Kleinkaroo en Tuinroete
(Gou spring vir hierdie kleingroeptoer oor ‘n paar weke - met ‘n maksimum van 12 mense.)

Enige navrae oor hierdie toer:
info@capetowning.co.za


R12 770
7
dae
Kyk wat is als ingesluit:
Alle verblyf, vervoer, gids, ALLE toegang soos per toerprogram, wyn- en bierproeë, ALLE onbyte, ligte middagetes & ALLE aandetes.
Deposito: R2200 per persoon. 100% terugbetaalbaar as die toer nie kan plaasvind nie.
As jy die toervoorwaardes aanvaar stuur ‘n deposito van R2200 per persoon om jou plek te verseker.
(Jou VAN as verwysing asseblief.)