top of page

Waar Drome Waar Word    

Kies jou eie bestemming

Droom Vakansie copy.jpg

Selfgeskepte Reise

My Droom Vakansie

Ontwerper

Avonture

Ontwerp jou eie droom-vakansie.   Dit kan baie bestemmings insluit, of net rustig op ’n eiland iewers, met warm water.  Van vyfster blyplekke tot ’n afgeleë rondawel. 

 

Gebruik jou verbeelding.  Droom groot!

Enige vakansie, toer of avontuur.  Ons kan jou help om dit ’n werklikheid te maak.

 

Ontdek Suid-Oos-Asië - Thailand, Kambodja, Laos, Vietnam…   Bekostigbaar & eksoties.

Besoek Japan, met sy ongelooflike kontras tussen tegnologies-ontwikkelde Tokyo & die betowerende natuurskoon van die platteland.

Suid-Amerika - Argentinië & Brasilë is reuse lande met ’n fantastiese verkskeidenheid om te sien & doen.  Dan is daar die kleiner lande soos Bolivië & Peru, met die asemrowende Amasone en eeue-oue wonders, soos Machu Picchu.

Noord-Amerika - Die VSA - ’n wereld in 1 land.  Of Mexico & Kaneda.

Europa - met soveel lande wat saam gegroepeer is in ’n relatieve klein spasie.  Maar tog behoud elke land sy uniekheid, met so ongelooflik baie geskiedenis & mooiheid.

Wat van ski?  Enige plek in die wêreld - die Alpe, Noord-Amerika, Japan…

Enige iets wat jy aan kan dink…

Vertel ons van jou droom vakansie:

 

Waarheen?

Wanneer?

Wat wil julle doen?

Hoeveel mense?

 

Tiepe blyplek?

 

Begroting?

 

Enige ander inligting - hoe meer detail, hoe beter.

 

 

 

As jy verkies dat ons dit telefonies te bespreek, laat weet asb, dan skakel ons jou.

 

Jou naam, telefoon nommer & e-pos adres asb.

 

Marius du Plooy Toere

duplooy@global.co.za

083 777 0337

 

 

 

bottom of page