539x320xROYAL-Mystique_08097.jpg,qitok=K
Tuscany-Italy.jpg
Plitvice-Waterfalls-at-Plitvicka-Jezera-
alien-places-look-like-other-worlds-20__
IMG_3586.jpg
external-content.duckduckgo-5.jpg
tour around  desert  by  camels trekking
external-content.duckduckgo-1.jpg
938d9903bd1770d013c1cc8008123988.jpg
Mendoze wine.jpg
Netherlands-Windmills-and-Tulips-e149283

COVID Aanduidings is dat die meeste toere wel vanjaar sal plaasvind. Indien dit egter nie moontlik is nie, sal dit net uitgestel word sodat niemand geld sal verloor nie. 

Vir meer inligting, skakel gerus met my (Marius) by 083 787 1234 of marius@fundipro.co.za

Toere vir

    2021

Epos/sms die naam van die toer waaroor jy meer inligting verlang na:

marius@fundipro.co.za 

           of

  083 787 1234

Nuwe toere:

Stuur jou eposadres na marius@fundipro.co.za met die naam van die toer waarin jy belang stel. Ons stuur dan volledige inligting en pryse.

 

2021:

Plaaslike Tweebeentoer (11 dae)  

Twee vetrekdatums: (Toer 1) 24 MEI 2021     

                   (Toer 2) 6 SEPTEMBER 2021  

Is jy ook uitgehonger om uit te kom? Hierdie Twee-in-een-toer is anders en sluit heelwat “aardse” lekkertes in: Die Weskus, die Sandveld, Route 62, die Kleinkaroo en die Tuinroete. Die toere begin en eindig in Kaapstad.

 

Op ‘n groot rivierboot met ALS ingesluit

9 – 18 Oktober 2021 

Bederftoer op die Donaurivier.  Besoek Oostenryk, Hongarye & Slowakye.

 

2022: 

 

SKI in GEORGIë    4-13 Maart 2022  (R28 500)

‘n Ongelooflike ski-vakansie in Georgië, ’n karaktervolle klein land tussen Rusland, Azerbaijan, Armenia en Turkye… die oudste wynmaak-land ter wereld is. Omring deur die reusagtige sneeubedekte Kaukasusberge. Seker loshande die mees-bekostigbare ski-vakansie ter wêreld…

 

Op ’n Mediterreense Seiljag in Mei 2022 vir R29 500.

Twee nagte in die eiesoortige Istanbul, dan die kusdorp Fethiye en vaar vir 6 nagte tussen die eilande in Turkye se turquoise kus op ’n Gulet seiljag.

 

Bybeltoer in Turkye in Mei 2022 teen R29 000

Inligting op aanvraag.

 

Skoolvakansie-Turkye-toer vir leerlinge & studente (R26 900)   

Dis ‘n lekkerkuier-toer met hope nuwe dinge om te leer en te geniet. Teen ‘n verspot-lae prys omdat dit ‘n “opvoedkundige” toer is.

 

Stuur jou eposadres na marius@fundipro.co.za met die naam van die toer waarin jy belang stel. Ons stuur dan volledige inligting en pryse.

Screen Shot 2020-09-26 at 10.26.27.png
external-content_edited.jpg
cinqueterre.jpg
hot-air-balloon-flight-comfort_307866110
IMG_5191.jpg
xyi2f9rihrzrooufkyu7.jpg
PHOTO-2020-03-11-20-40-11.jpg
Chefchaouen.jpg
2017-12-22-PHOTO-00004502.jpg
external-content.duckduckgo-9.jpg
Paternoster-West-Coast.jpg
csm_DO_DLX_ESZTERGOM_VOMBEIBOOT_01_anges

Op ‘n groot rivierboot – ALS ingesluit!

   Donaurivier                9-18 Oktober 2021

Oostenryk, Hongarye & Slowakye

image004.jpg
csm_DO_DLX_BUDAPEST_PANORAMA_01_1800x720
image002.jpg

           R8000 afslag

vir die 1ste 15 besprekings!!

Op ‘n Franse kanaalboot saam met Valiant Swart

article-featuredPhoto-9-1-1200.jpg
Screen Shot 2020-09-26 at 10.26.27.png

1 – 11 Aug 2021

16 – 27 SEPT 2021

Net-vir-VROUE-wegbreek

op ‘n Franse kanaalboot

Ervaar een van die mees verrassende lande ter wêreld! 

image001.jpg
539x320xROYAL-Mystique_08097.jpg,qitok=K
539x320xFrance_Midi-Camargue_Argens-Mine
1265x400xFrance_Nivernais_bb.jpg,qitok=H
image002.jpg

Turkye

Sultanahmet-district-of-Istanbul-1024x53
Efese.jpg
hot-air-balloon-flight-comfort_307866110
alien-places-look-like-other-worlds-20__

Toer na die Toskane

    Italië

Montepulciano.jpg
Montepulciano-Italy.jpg
cinqueterre.jpg
Tuscany-Italy.jpg
Montepulciano-WineFood-Tour-1.jpg
Plitvice-Waterfalls-at-Plitvicka-Jezera-
image006.jpg
image003.jpg
image005.jpg

Slowenië & Kroasië

Screenshot 2020-05-21 at 12.15.54.png

Op ‘n Franse kanaalboot saam met Dana Snyman

external-content.duckduckgo-5.jpg
external-content.duckduckgo-7.jpg
external-content.duckduckgo-6.jpg

16 – 26 Mei 2021

Hindelopen
Netherlands-Windmills-and-Tulips-e149283
amsterdam
hindelopen-fa355c01-4618-415a-9326-36474
Giethoorn

Hollandse kanaalboot ervaring

Waar Drome Waar Word    

Kies jou eie bestemming

Droom Vakansie copy.jpg

Selfgeskepte Reise

My Droom Vakansie

Ontwerper

Avonture

Beplan jou eie vakansie

                    Gister & More deur Marius du Plooy

 

 

 

Gister word more se onthoue

Now is the time to make it happen

'cause tomorrow is no guarantee 

Collect memories like firewood right now

To fuel the fires of tomorrow

 

San Gimignano
Toerlied: Waar Drome Waar Word
Ljubljana
Turkye
Toskane 1 (Florence)
Toskane 2 (Cinque Terre)