top of page

Douro Riviervaart in Portugal

19 - 31 Maart 2024
 

PLUS 2 nagte vrye tyd in Lisabon na die riviervaart en een nag en vrye dag in Istanbul oppad terug na SA.

Itinerary:

Porto - Régua - Pinhão - Vega de Terron - Barca d'Alva - Pocinho - Bitetos – Porto

Dag 1 - Vertrek uit SA

Dag 2 - Porto

Dag 3 - Porto – Régua - Pinhão

Dag 4 - Pinhão – Vega Terron

Dag 5 - Vega Terron – Barca d-Alva

Dag 6 - Barca d-Alva – Pinhão

Dag 7 - Pinhão – Régua – Bitetos

Dag 8 - Bitetos – Cais da Lixa – Porto

Dag 9 - Lisabon

Dag 10 - Lisabon

Dag 11 - Vlieg terug

Dag 12 - Terug in SA

Marius du Plooy
Toerleier:

Skakel my by:
Cell: 083 787 1234
E-pos: marius@fundipro.co.za

Screen Shot 2021-04-23 at 10.56.54.png

R52 950

12 dae
19 - 31 Maart 2024
 

Koste: R52 950 per persoon wat deel. (Enkelkamerprys – R60 990)

Deposito van R6 000

Bankbesonderhede:

Marius du Plooy Toere, 

Absa tjek, rekening 4059839026,

Takkode 632005.

Verskaf asb jou VAN en NAAM VAN DIE TOER as verwysing.

Kyk wat is ALLES ingesluit:

- Jou retoervlug

- ALLE vervoer na en van die lughawe

- Al jou etes op die boot

- Tussenpeusel op boot

- Alle alkoholiese en ander drinkgoed op die boot

- Twee nagte met bed en ontbyt in Lisabon- en Istanbul-hotel

- Toerleier van Europese toere en  Franse kanaalbootvaarte
- Twee jaar in Europa gebly as SABC-korrespondent
- SABC-toerleier van drie Atties jeugtoere
- Besoeke aan en ervaring van 23 lande

Ons gewilde toere en vakansies:

bottom of page