NET VIR VROUE -  ‘n “belaglike-prys-laasteminuut-toer” wat eerskomende Dinsdag sluit!!!!

Ervaar een van die mees verrassende lande ter wêreld! 
1/4

Hierdie “belaglike blits-aanbod-toer” is pas uit Turkye aan ons bekend gemaak.  Dis net-vir-vroue en vertrek oor ‘n maand maar jy kry dit teen R7000 goedkoper as die oorspronklike prys.

 

Ek dink dis die “bargain” van die dekade:

5 – 16 Maart. Dit sluit in: Retoervlugte uit SA, 3 Turkse binnelandse vlugte, 4 en 5 sterverblyf, 2 kort tradisionele kos- en ‘n keramiekklas. Ongelooflike besoeke: Istanbul, Kusadasi, Efese, Pamukkale, Capadocia. Afslagprys: R26 750.

 

Sms dadelik jou eposadres met die woorde “Turkye vroue”  na 083 787 1234.  Of bel my.

 

DAAR IS LETTERLIK NET 4 DAE OOR VOORDAT DIE TOER SLUIT …OF SODRA 15 PERSONE BESPREEK HET VERVAL DIE R7000-GOEDKOPER-AANBOD.    

Turkse visas is gratis en jy kry dit binne minute op die internet.

5-16 Maart    

         

12
dae

   Afslagprys:    R26 750

(per persoon wat deel) 

Enkelkamerprys R35 995                   

GEEN VISUMKOSTE NIE

Marius du Plooy Toere  

       is deel van die

Capetowning groep.

083 787 1234     marius@fundipro.co.za

© 2015 by Capetowning.