












COVID – Aanduidings is dat die meeste toere wel vanjaar sal plaasvind. Indien dit egter nie moontlik is nie, sal dit net uitgestel word sodat niemand geld sal verloor nie.
Vir meer inligting, skakel gerus met my (Marius) by 083 787 1234 of marius@fundipro.co.za

Toere vir
2021
Epos/sms die naam van die toer waaroor jy meer inligting verlang na:
of
083 787 1234
24 Mei – 4 Junie
1 – 11 Augustus
12 – 15 Augustus
2 - 15 September
6 - 16 September
1 – 11 Oktober
16 – 27 September
17 Sept - 2 Oktober
9 – 18 Oktober
Plaaslike Tweebeentoer:
Die Weskus, die Sandveld, Route 62, die Kleinkaroo en die Tuinroete.
Op ‘n Franse kanaalboot, saam met Valiant Swart
12-25 Augustus
Toskaanse toer
Florence, Cinque Terre, Pisa, San Gimigano
Toskaanse toer
Florence, Cinque Terre, Pisa, San Gimigano
Plaaslike Tweebeentoer: Die Weskus, die Sandveld, Route 62, die Kleinkaroo en die Tuinroete.
Saam met Dana Snyman op ‘n Franse Kanaalboot
Net-vir-VROUE-wegbreek op ‘n Franse kanaalboot, saam met Mandi Baard.
Kroasië en Slowenië
Op ‘n groot rivierboot op die Donaurivier met ALS ingesluit. Oostenryk, Hongarye & Slowakye




Ski in Georgië
Ingesluit:
Vlugte
Verblyf in Tbilisi & Gudauri
Ski-pas en Toerusting huur
Lesse op dag 1
Alle ontbyte
2 Aandetes
Plaaslike vervoer
Geen Visa is nodig nie!
60+ km se slopes
12 dae vir net R28 500





Op ‘n groot rivierboot – ALS ingesluit!

Skoolvakansie
Toer vir
Skoliere
&
Studente
25 Maart - 3 April
Lag, Leer, Ontdek
#Avontuur
#Turkye



