Gister & More deur Marius du Plooy

Gister word more se onthoue

Now is the time to make it happen

'cause tomorrow is no guarantee 

Collect memories like firewood right now

To fuel the fires of tomorrow

 

San Gimignano
Toerlied: Waar Drome Waar Word
Dag 7
Lockdown: Dag 6
Huisarres_ Dag 1-5
Corona- Dag 8-10
Ljubljana
Dag 11
Turkye
Corona; Dag 12-15
Afdraende vir huisarres
Ouderdom
mensDOM
Toskane 1 (Florence)
Toskane 2 (Cinque Terre)
Corona Nostalgie

Toere vir

    2021

26 Maart tot 7 April: 

Skoolvakansietoer, Turkye. Ingesluit Istanbul, Kusadasi, Efese, Pamukkale, Antalye en Cappadocia. 

 

20 April – 2 Mei: 

Turkye 2de toer met dieselfde program.

 

5 – 16 Mei: 

Hollandse Ervaring.  Amsterdam, plus kanaalbootvaart in Holland/Friesland. 

 

16 – 26 Mei: 

Saam met skrywer Dana Snyman op ‘n Franse Kanaalboot… ideaal vir almal wat hou van lees en boeke. 

 

2-15 September:

Ons tradisionele Toskaanse toer wat Florence, Cinque Terre, Pisa, San Gimigano en talle heuweldorpies insluit…. Met wynproe en kosklas

17 September - 2 Oktober: 

Kroasië en Slowenië. Tradisonele bootvaart tussen Kroasiese eilande van Split na Dubrovnik retoer. Plitvice watervalle, Ljubljana, Bled meer, Postojna grotte…en baie meer.

 

Eie tyd-Eie Toer

Vir mense wat hul eie toer wil hê, maar da tons ALS moet reel.

 

Epos/sms die naam van die toer waaroor jy meer inligting verlang na marius@fundipro.co.za of 083 787 1234

Ervaar een van die mees verrassende lande ter wêreld! 

Turkye

Sultanahmet-district-of-Istanbul-1024x53
hot-air-balloon-flight-comfort_307866110

Toer na die Toskane

    Italië

Montepulciano.jpg
Montepulciano-Italy.jpg
cinqueterre.jpg
Montepulciano-WineFood-Tour-1.jpg
Plitvice-Waterfalls-at-Plitvicka-Jezera-
image006.jpg
image003.jpg
image005.jpg

Slowenië & Kroasië

Net-vir-VROUE-wegbreek op ‘n Franse kanaalboot

Hindelopen
Netherlands-Windmills-and-Tulips-e149283
amsterdam
hindelopen-fa355c01-4618-415a-9326-36474
Giethoorn

Hollandse kanaalboot ervaring

Droom Vakansie copy.jpg

Waar Drome Waar Word    

Selfgeskepte Reise

My Droom Vakansie

Ontwerper

Avonture

Kies jou eie bestemming

Beplan jou eie vakansie

Marius du Plooy Toere  

       is deel van die

Capetowning groep.

083 787 1234     marius@fundipro.co.za

© 2015 by Capetowning.