Ski in Oostenryk
18 - 28 Januarie 2019
Ervaar die betowerende spierwit sprokieswêreld van Montafon in Oostenryk se Alpe.






R25 000 of R32 000
Die Silvretta Montafon ski oord is in die Suide van Oostenryk se Vorarlberg.
Die Silvretta bergreeks is die asemrowende agtergrond, met die bekende spits – Piz Buin.
Ons blyplek is in Gaschurn – ‘n tradisionele klein Oostenrykse dorpie.
​
Daar is 2 verblyf opsies. Luukste 3-slaapkaper selfsorgeenhede, waar jy kan geld spaar deur te deel met ander - idiaal vir groepe & gesinne.
Die ander opsie is 'n 4-ster hotel, wat ontbyt insluit.
Silvretta Montafon het meer as 140 km se goed versorgde ski-roetes (slopes) - vir enige vlak, van beginner tot sneeu-kenner.
​
Daar is ook 9 berg-restaurante – met groot buite terasse - om in die son te sit en die ongelooflike uitsig te geniet.
​
​
Skakel my by 083 787 1234 of stuur ‘n e-pos aan marius@fundipro.co.za
Johann du Plooy, Toerleier
20 jaar van ski ervaring en Toerleier van ski toere na Frankryk, Oostenryk, Slovakye & Japan.
18 - 28 Januarie 2019
Prys is per persoon wat deel:
​
R25 000 vir Luukse selfsorg eenheid.
R32 000 vir 4-ster hotel met ontbyt.
​
​
Prys sluit in:
​
-
Vlugte van JHB
-
Vervoer in Switzerland & Oostenryk
-
7 aande in Montafon
-
Ski les op dag 1 ingesluit
-
Groep afslag op ski toerusting
-
1 aand in Zurich
-
Zurich stad toer
-
2 aandetes ingesluit
​